Lys jou kerk op SAHuweliksweek.co.za

Kliek hier om jou kerk te lys!

Die Kerk speel onteenseglik ‘n baie prominente en belangrike rol in huwelike.  Ons doen ‘n beroep op alle Christenkerke en –gemeentes om met hande te vat met HUWELIKSWEEK SA om geloof in die huwelik as heilige instelling te herstel.

Hoe doen kerke dit:

  • Registreer gratis op albei webwerwe: www.sahuweliksweek.co.za en www.samarriageweek.co.za
  • Voltooi registrasievorm volledig vir maksimum deelname
  • Sondag 31 Augustus -: Preek oor die huwelik, bid vir huwelike in SA op die vooraand van HUWELIKSWEEK
  • Motiveer getroude lidmate om te registreer en deel te neem
  • Maak HUWELIK die week-tema in die Gemeente – by selgroepe/Bybelstudie
  • Versoek plakkate, brosjures en plakkers om op te sit en uit te deel

 

directory-icon  Kliek hier om jou kerk te lys!

 

 

funksie

Funksie vir getroude paartjies!

verteljouvriende2016

Vertel jou vriende

wordambassadeur

Word 'n Ambassadeur