Lys jou praktyk op SAHuweliksweek.co.za

Kliek hier om jou praktyk te lys!

Gedurende HUWELIKSWEEK besef paartjies dikwels dat hulle die hulp van kenners en professionele persone nodig het.  Hierdie webwerf is die logiese, eerste plek om te gaan soek na hulp in hulle omgewing.  
Maak jouself/ jou praktyk sigbaar deur te registreer en gelys te word.
Raak meer aktief betrokke deur in HUWELIKSWEEK ‘n paar gratis sessies aan te bied.

Hoe doen beraders dit:

  • Registreer gratis op albei webwerwe: www.sahuweliksweek.co.za en www.samarriageweek.co.za
  • Voltooi registrasievorm volledig vir maksimum deelname
  • Motiveer jou netwerk om te registreer en deel te neem
  • Versoek plakkate, brosjures en plakkers om op te sit en uit te deel

 

directory-icon  Kliek hier om jou praktyk te lys!

funksie

Funksie vir getroude paartjies!

verteljouvriende2016

Vertel jou vriende

wordambassadeur

Word 'n Ambassadeur