Laai ons plakkate en web ikone af

GRATIS aflaaibare kaartjies vir manlief/vroulief

Hoe gaan jy jou huwelik vier? ‘n Kaartjie wat jy self maak is net soveel meer spesiaal. Huweliksweek maak dit net nog makliker vir jou - Bederf jou man of vrou met koffie in die bed met ‘n spesiale kaartjie vir die afskop van Huweliksweek. Druk dit uit, skryf jou boodskappie in, en voila! Doen iets spesiaal, gee iets spesiaal!

 

HW Kaartjies 01  HW Kaartjies 05  HW Kaartjies 07 HW Kaartjies 09 HW Kaartjies 11 HW Kaartjies 13 HW Kaartjies 15 HW Kaartjies 17 HW Kaartjies 20

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

"Wallpapers" vir jou foon of rekenaar

Drukbare Plakkate

Kliek op enige van hierdie fotos om die drukbare plakkate oop te maak. Bêre dit op jou rekenaar en druk soveel as moontlik kopiee! (kliek op die foto en sodra dit in 'n nuwe venster oopmaak, kliek regs op die foto en kies "save as")

 
 

Facebook prente

Laai die volgende prente af en gebruik dit jou Facebook profielRegs-kliek en kies "SAVE AS".
 
 
 

funksie

Funksie vir getroude paartjies!

verteljouvriende2016

Vertel jou vriende

wordambassadeur

Word 'n Ambassadeur