12

6

18

22

Copy of download our icon 5

Persverklarings!

Lees deur ons nuutste persverklarings en stuur dit aan vir jou plaaslike koerant en radio stasies.


Lees meer...

Copy of download our icon 2

Huweliksweek celebs

Hierdie glanspersoonlikhede staan op vir hul huwelike... gaan jy by hulle aansluit en dieselfde doen??

Lees Meer...

Copy of download our icon 3

Ontdek jou Temperament

Dis tyd om jou "superpowers" te ontdek... Begin gratis!

Lees Meer...

Copy of download our icon 4

Ontvang daaglikse inspirasie

Ontvang daaglikse eposse en kom kuier saam op ons Facebook en Instagram profiele!

Lees Meer...

INTIEM Love Bridge

'n "Love Bridge" vir paartjies was op 6 September 2014 in Pretoria geloots. Met dié projek, deur die organiseerders van Huweliksweek SA in samewerking met Cool Capital, word 'n hernude fokus op die huwelik as instelling geplaas.

Love Bridge is gratis en oop vir die publiek in Magnolia Dal in die hartjie van Pretoria. Geniet ‘n cappuccino by Huckleberry’s en sit jul slot aan die brug.

Koop jou eie slot by enige hardeware winkel soos Builders Warehouse, en laat graveer dit by meeste juweliere of graveer besighede. Huweliksweek het gebruik gemaak van Trophy and Medal Boutique in Garsfontein.

lovebridge