Visie & Missie

 

Visie
Om paartjies te inspireer en motiveer om op die welstand van hul huwelike te fokus en sodoende ’n heel gesin en gevolglik ’n gesonde samelewing te vestig.


Ons visie in ander woorde:
When there is love in a marriage, there is harmony in the home; when there is harmony in the home, there is contentment in the community; when there is contentment in the community, there is prosperity in the nation; when there is prosperity in the nation, there is peace in the world. – Chinese gesegde

Missie
Om paartjies toe te rus met die nodige visie, kennis, inspirasie en motivering om sterk en gelukkige huwelike te bou