Huweliksweek-ambassadeurs

 

ambassadeur2

Het jy ’n passie vir die welstand van huwelike in jou gemeenskap? Dan is dit NOU jou kans om betrokke te raak – wees deel van SA Huweliksweek en maak ’n verskil!

SA Huweliksweek is op soek na Huweliksweek-ambassadeurs wat saam met ons die huweliksvlaggie hóóg kan swaai in hulle dorp/stad/kerk/gemeenskap.

Die Huweliksweek-span sit al die “tools” wat jy gaan nodig kry in jou hande voor en tydens Huweliksweek op 1-7 September 2016, wat insluit plakkate, brosjures, stickers, bemarkingsmateriaal, persverklarings en foto’s. Jy ontvang ’n sertifikaat van SA Huweliksweek as erkenning vir die verskil wat jy maak om Huweliksweek suksesvol in jou gemeenskap te vier.

Jy ontvang ’n bemarkings-pak en eksklusiewe kommunikasie met alles wat jy sal nodig kry om jou kerk of gemeenskap te vertel van Huweliksweek

Stuur ’n epos aan rene@sahuweliksweek.co.za vir meer inligting.

ambassadeurs projekte

funksie

Funksie vir getroude paartjies!

verteljouvriende2016

Vertel jou vriende

wordambassadeur

Word 'n Ambassadeur