Bid vir jou huwelik


Bid post afr2Een van die intiemste dinge wat paartjies saam, maar ook vir mekaar kan doen, is om te bid. Maar wát bid ek vir my maat? Hoe bid ek vir my maat as hy of sy my vies maak? Waar begin ’n mens bid vir jou huwelik in jou dol lewe?

Laai hierdie gratis bid-plan af en gebruik dit wanneer jy dit vir die spesifieke situasies nodig het.

<<laai die program hier af>>

 

funksie

Funksie vir getroude paartjies!

verteljouvriende2016

Vertel jou vriende

wordambassadeur

Word 'n Ambassadeur