Wêreldwye Boodskappe

 

Ons was so bevoorreg om die "International Marriage Week Seminar" in Mei 2019 te kon bywoon.

Die ander Huweliksweek organiseerders is SO beindruk met alles wat tydens SA Huweliksweek gebeur, en met die verskil wat Huweliksweek in paartjies se lewens maak, dat hulle almal daarop aangedring het om persoonlike boodskappe van regoor die Wêreld vir SA Huweliksweek te stuur!

Kliek op enige van die lande hieronder en luister lekker!

63albanieBulgaryehongaryekroasienederlandtsjeggieseVKstigers