So naby en tog so ver...

 emosioneel afwesige maat

Elke paartjie beleef soms ‘n afsluiting, maar wat as jou maat se geaardheid of ‘n fase in sy/haar lewe dit vir jou moeilik maak om met hom of haar te konnekteer? Kan jy ‘n emosioneel afsydige maat nader lok?

Lees verder...

Hoekom baklei goed kan wees vir jou huwelik

 Baklei kan goed wees

Is jy ’n drama queen sonder gelyke? Een wat daarvan hou om koppies en pierings rond te gooi wanneer manlief julle date night vergeet? Wel, jy sal bly wees om te hoor dat kenners meen konflik is koning! Dit is nou mits jy effens kan bedáár . . .Konflik is onvermydelik.

Lees verder...

Trou is steeds 'n goeie idee!

 Trou Steeds n Goeie Idee

Die egskeidingsyfer is hemelhoog. Trou is peperduur. En om soos kat en hond te baklei oor die tandepasta-buisie, is nie jou idee van pret nie. Tog trou mense al eeue lank – dit is 'n praktyk wat nie gou sal verval nie. Hoekom nie? Want trou is steeds 'n goeie plan.

Lees verder...

Maak jou SA Huweliksweek merkwaardig met LOFS!

 Hoof artikel

Net sewe dae per jaar kan ‘n merkwaardige verskil in jou huwelik maak. Gedurende dié tyd kan jy baanbrekerswerk doen wat julle ‘n leeftyd kan hou…

Lees verder...

Hoekom jou huwelik seks nodig het

 Hoekom jou huwelik seks nodig het

Dit is ‘n baie lekker pret-element van elke suksesvolle huwelik. Maar ook ‘n noodsaaklikheid, want seks het ‘n wonderkrag wat die kweek van intimiteit behels… 

Lees verder...

Rooi ligte vir huwelike

 Stats

In die ideale wêreld het almal getrou en lank en gelukkig saam geleef. Egskeiding-statistiek bevestig egter dat ons nié in die ideale wêreld leef nie…

Lees verder...

5 redes om 'n Temperament Toets te doen

 5reasons

Sukkel jy soms om jou maat se optrede te verstaan? Staan jy stom oor reaksies in sommige situasies? Wens jy dat jy iets kon doen om julle beter te laat jel? Dan kan jou huwelik beslis baat vind by ‘n omvattende temperament-toets.

Lees verder...